Johannesburg – Die seun van 'n egpaar wat vroeër vandeesmaand op hul plaas in die Trompsburg-distrik vermoor is, het die Europese Parlement (EP) gevra om sanksies teen Suid-Afrika in te stel, berig ...
Plaasmoorde gaan nou amptelike deur die polisie geprioriseer word. Die aankondiging is gemaak tydens ʼn gesamentlike mediakonferensie gister tussen AfriForum en die waarnemende nasionale ...
Die pleidooie dat plaasmoorde in Suid-Afrika ondersoek moet word, is uiteindelik gehoor. Die Menseregtekommissie (MRK) gaan binnekort ’n openbare verhoor daaroor hou, terwyl die Internasionale ...
Nasionale polisiekommissaris RiahPhiyega is totaal uit voeling met die werklikhede wat op Suid-Afrikaanse plase heers. Dít is AfriForum se standpunt, nadat genl. Phiyega Maandag aan die ...